Christelike Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika
Dankie dat jy ons webtuiste besoek. Jy is welkom om rond te kyk en meer informasie te kry oor die Christelike
Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Maar voordat jy dit doen, wil ons jou nooi om eers iets te doen. Ons glo dat vir jou
om Jesus te ken, meer belangrik is as enigiets anders in jou lewe. Daarom wil ons graag seker maak dat elkeen wat
hierdie webtuiste besoek, ‘n geleentheid kry om te weet wie Jesus Christus is en wat Hy gedoen het vir die mensdom. So
voor jy begin om die res van die webtuiste te verken, neem ‘n paar minute en kyk na een van die aanbiedings deur te klik
op die knoppie wat jou konneksie reflekteer. Die ADSL en kinder-aanbieding het klank nodig.
Inbel konneksie
ADSL konneksie
NUUT