Hierdie boekie bestaan uit Skrifverse en 'n eenvoudige, praktiese verduideliking – ‘n nuttige bron vir alle nuwe gelowiges. Kom saam! (omtrent 50 bladsye, A5) kan bestel word by die Winkel op hierdie webruimte of van media@crcsa.co.za. 'n Powerpoint-aanbieding vir die opleiding van dissipeleerders is meegaande aangeheg vir aflaai.