Wie is ons

Ons leef vir die sending om die evangelie, in al sy aspekte, na die hele wêreld te neem.

Gemeentes

Sluit aan by 'n gemeente naby jou

Ons Seminarium

Ons rig ons daarop om Christelike leiers uit alle vlakke van die lewe op te lei en te inspireer om die wêreld doeltreffend met die evangelie te bereik en die kerk op te bou.

Die Christelike Gereformeerde Kerk is 'n Suid-Afrikaanse, evangeliese kerk. Ons is daartoe verbind om 'n kerk te wees soos Jesus wou gehad het en om die Here in ons gemeenskappe te dien. Ons lewe vir God se missie om die evangelie, in al sy aspekte, na die hele wêreld te neem. Ons gemeentes is oor die land versprei en verteenwoordig ons diverse Suid-Afrikaanse kultuur. Ons eredienste is informeel en verwelkomend, meestal in Afrikaans. Sluit gerus by ons aan!

Kom Saam!

Geestelike Tuiste

Volg ons op Facebook

Seminarium

AF