Geestelike Tuiste

"Geestelike Tuiste" is ons nuwe pamflet bedoel vir besoekers of vir uitreike. Dis 'n glansblad, volkleur pamflet met beknopte inligting oor die CGK (bv. die geskiedenis en die tipe kerk), kontak-inligting, a hartlike uitnodiging en 'n afskeurstrokie. Gaan na "Winkel" om jou kopieƫ te bestel!

AF